‘n Bederf oggend vir Mamma en Dogtertjie. (Ouma/tannie/voog ook welkom!)
Kom ontmoet die talentvolle Schoemé @Puppetrix op 24 October 2025 by die Sandbaai Saal om 9:30.
Kaartjies is beskikbaar en sluit verversings, make up en naels, kuns aktiwiteit in.
Dogtertjies kan hul pop saam bring as hul baba. Kom deel in hierdie spesiale geleentheid
Babas onder een is gratis!
**Alle kinders moet deur ‘n volwassene vergesel word. (Kaartjies word verkoop per persoon)
